Ontaard deur Pieter Odendaal: ’n resensie

“In Ontaard is betekenisvlakke op mekaar gestapel soos rotslae; dit kring uit soos die jaarringe van ’n boom. Leesstof vir die valkoog-fynleser.”