#OnsisAshwin – of is ons?

“In ’n samelewing wat absoluut gelyk is, waar almal gelyke geleenthede het, waar almal van dieselfde beginpunt wegspring, is regstellende aksie onnodig. Ons lewe nie in so ’n samelewing nie.”