"Ons moet politiek uithaal uit die onderwys."

  • 2

Die onderwys moet fokus op die volgende: Wat is die beste vir leerders? Freek Robinson gesels met Wilna van Heerden, skoolhoof van die Hoër Meisieskool Bloemhof, Stellenbosch.

Lees ook:

  • 2

Kommentaar

  • Seymour Bothman

    Dit is makliker gesê as gedaan, want die ongelyke verdeling van infrastruktuur het daartoe gelei dat sommige skole skoolsale gehad het en ander nie. Ons moet juis bedag wees of kinders uit alle skoolgemeenskappe toegang tot maatskaplike regverdigheid het.
    Daar moet juis gekyk word hoe ons toeganklikheid vir alle kinders in ons land kan bewerkstellig.

  • Kan nog nooit verstaan hoe gemeenskappe hul skole kan besteel en afbrand en hul kinders benadeel nie. Gebeur oor en oor in sekere gemeenskappe. Ander gemeenskappe sweet bloed en maak planne om hul skole aan die gang te hou, want al is dit staatskole kry hul nie eers genoeg om hul elektrisiteit te betaal nie.

  • Reageer

    Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


     

    Top