"Ons is opgewonde om te hoor of lesers meer van die Bitterbosbende wil lees"
“My gesin is altyd my klankbord as ek stories skryf. Dit was toe juis met die ontwikkeling van idees vir ’n tweede en derde boek in die reeks dat Keenan aangebied het om te help.” Cliffordene Norton gesels met Anzil en Keenan Kulsen oor die inspirasie agter die Bitterbosbende-reeks.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed