Ons is nie almal so nie – ’n reaksie op die sogenaamde "Afrikaner Verklaring"

“Ek is skaam oor sulke gekke uitsprake in die naam van Afrikaans. Ons is nie almal so nie.”