Ondersteuning van onderwysers aanlyn: ’n onderhoud
“Ek dink juis aanlynleeromgewings bied ’n manier om onderwysers in afgeleë gebiede te bereik en by die groter Suid-Afrikaanse onderwysergemeenskap te betrek. Tegnologie is geduldig, en berg artefakte van gesprekke, en dus hoef onderwysers nie die hele tyd aanlyn te wees om saam te leer nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed