Onderhoudseise en sekwestrasie ingevolge die Insolvensiewet 24 van 1936

“Dit is onaanvaarbaar dat skuldeisers wat eise vir agterstallige onderhoud teen ’n insolvente boedel het waar die vrye oorskot onvoldoende is om die sekwestrasiekoste te dek, kontribusiepligtig gehou kan word.”