Onderhoud: Toef Jaeger oor Koning Eenoog
Begin hierdie jaar verskyn Koning Eenoog, ’n ‘migranteverhaal’ deur Toef Jaeger, oor die lewe en werk van die skilder en skrywer Henk van Woerden. Toef Jaeger gesels in hierdie onderhoud oor dié boek, en waarom dit by Atlas Contact uitgegee is.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed