Onderhoud met Fanie Naudé, beurshouer van die Jan Rabie Marjorie Wallace Skrywersbeurs 2014

Die grootste skrywersbeurs in die land, die Jan Rabie Marjorie Wallace-beurs, is aan Fanie Naudé toegeken. Naomi Meyer het hom oor sy voorgenome skryfprojek uitgevra.