Onderhoud: Hans Heese oor Amsterdam tot Zeeland: Slawestand tot Middestand?

“Slawerny kom as ‘n gewettigde stelsel van dwingelandy nie meer voor nie. Tog het persone wat in totale armoede grootword, of in onkunde, nie regtig vrye keuses om uit te oefen nie.”