Omnium expetendorum prima est sapientia: Hugo van Saint-Viktor (1097–1141) en die probleem van hiperspesialisasie in die eietydse wetenskapsbegrip

“Behoort ’n student nie eerder deur ’n onderwysstelsel en opvoedingskultuur in staat gestel te word om eers ‘geleerd’ en ‘behendig’ te word as om so vroeg vakrelatief ‘vertegniseer’ te word nie?”