Om sin te maak. Pleidooi vir ’n gesprek tussen organisasiekunde en hermeneutiek

“Kort gestel: Ricoeur bied insigte wat nie slegs die maak van sin, die vorming van identiteit en van besluitneming in organisasies beter kan verklaar nie, maar ook insigte bring in hoe organisasies deur hierdie proses verander en vernuwe kan word.”