Nuwe Geskiedenis van Suid-Afrika Wiki: Tydlyn van Nelson Mandela se lewe

Nelson Mandela was die eerste president van demokratiese Suid-Afrika vanaf 1994. Hier volg ‘n tydlyn van vanaf sy geboorte in 1918 tot 2008.