Nêrens tuis nie, sê sy? Maar daar's báie plek vir haar op my boekrak

Naomi Meyer gesels met Deborah Steinmair oor al haar babas: die tamagotchi wat SêNet vir haar was, haar vlees-en-bloed-kinders, Maud en die poppe van die poppekas.