NP Van Wyk Louw (1906–1970)

“Alleen dit: die kind swyg miskien, die skrywer kan nie swyg nie, juis omdat hy skrywer is. Hy kan saam lag, saam huil, hy kan kritiseer, selfs striem; saam juig en saam treur.” Lees meer oor NP Van Wyk Louw se lewe en werk.