Nog stories teen my muur deur Matthys Strydom: ’n lesersindruk

Nog stories teen my muur is ’n mengelmoesķardoesboek wat ’n waardevolle bydrae tot die geskiedenis en die wêrelde van kuns bied.”