Nasionale proteste: Hoe nou vorentoe?

“Verskonings soos ‘wit monopoliekapitaal’ word dus voorgehou as redes hoekom ekonomiese sukses nie behaal kan word nie, eerder as om beleidsfoute en korrupsie te erken en met nuwe planne vorendag te kom.”