Nasionale Boekweek 2025: Miemie du Plessis se kinderboekkeuses
“Ek wil Jaco Jacobs se prenteboek My stem kan vreemde dinge doen uitlig. Dit het ontstaan as ’n liriek vir ’n laerskoolkoor van Bloemfontein en ek het toe vir Jaco gevra of ek ’n prenteboek daarvan kan maak. … Al is ek so bekend met die boek se teks, raak ek steeds bewoë wanneer ek dit lees. Die boek gaan egter oor baie meer as koorsang. Koorsang is slegs een van die wyses waarop kinders hul stemme kan laat hoor.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed