Nasionale Boekweek 2025: Michelle Cooper se kinderboekkeuses

Die Uitgewersvereniging van Suid-Afrika (UVSA) moedig Suid-Afrikaners aan om Nasionale Boekweek 2025 te vier. Naomi Meyer het ’n paar kinderboekuitgewers om hul boekkeuses gevra. Hier is Michelle Cooper van NB-Uitgewers se kinder- en jeugboekhoogtepunte van die week.