Naam van dier dorp deur Gielie Hoffmann: ’n onderhoud
“Sosiale media het my vangnet geword – hetsy in die oomblik of later as ek notas uit my joernaal gaan verwerk het. Daar is ’n driftigheid in my skryfwerk op sosiale media wat soms verlore gaan as ek agter my rekenaar inskuif ‘om te gaan skryf’.” Gielie Hoffmann gesels met Jannike Bergh oor sy boek, Naam van dier dorp, wat op 16 November in Pretoria bekendgestel word.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed