’n Wêreldoorsig van kliniese regsopleiding: Sentraal-, Oos- en Wes-Europa
“Die invloed van die Bologna Process en die European Network for Clinical Legal Education (ENCLE) speel beduidende rolle in die ontwikkeling van kliniese regsopleiding in Europa. […] Alhoewel sommige van die jurisdiksies onder bespreking nie die onderskeidende kenmerke van kliniese regsopleiding volg nie, is die waarneembare innovasies in Europa bemoedigend.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed