’n Wêreldoorsig van kliniese regsopleiding: die Verenigde Koninkryk en Ierland

“Meer as 75% van die universiteite in die VK wat regsgrade aanbied, het tans kliniese regsopleidingsprogramme, waarvan heelparty deel van die kurrikulum is, met ongeveer 60% wat akademiese krediete toeken. Die hooffokus van die meerderheid van hedendaagse universiteitregsklinieke is op studente-onderrig.”