’n Wenslysie vir onderwys in Suid-Afrika: Alana Bailey soek na oplossings
“Dit sal wonderlik wees as Suid-Afrikaanse onderwys kan wegbeweeg van die oorbeklemtoning van akademiese prestasie, wat nie vir alle leerders moontlik is of bevrediging gee nie, en reeds op skoolvlak meer praktiese onderrig kan bied sodat iemand na twaalf of dertien jaar op die skoolbanke direk ’n eie besigheid kan bedryf of ’n spesialisloopbaan kan begin.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed