’n Teologiese besinning oor Annemarie van Niekerk se Onder ’n bloedrooi hemel
“In literêre werke word rooi dikwels met bloed, revolusie, passie of intense emosies geassosieer. In al twee plaasmoorde wat in die boek beskryf word, is die slagoffers Godvresende en toegewyde gelowiges wat selfs nog dieselfde aand by huisgodsdiens gebid het om bewaring teen gevare.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed