’n Swerfjaar vir seniors, aflewering drie: Allerhande alledaagse wonderwerke

“Ons het onsself iewers langs die pad verloor, maar op ’n positiewe manier, soos wanneer jy jouself in die liefde verloor. Soos die herfsbome wat hulle dooie blare verloor om plek te maak vir die nuwe blare van die volgende seisoen.”