’n Staaltjie uit die dagboek van ’n maatskaplike werker

“Soos ek deur die tuinhekkie met sy een skarnier na die huis toe loop, lê daar klere gestrooi soos konfetti by ’n troue.”