76 ruikers: ’n soort storie vir Jeugmaand 2017

Julian Jansen was in standerd 5 (1976) op Laerskool Dr GJ Joubert in die Strand toe hy bewus geword het van die landwye studenteprotes teen Afrikaans in skole. Hy skryf hierdie bydrae vir Jeugmaand 2017.