"’n Soetsuurlemoen": ’n Memoir deur PJ Philander

“Dag na dag het elke sitbank vir my ’n pynbank geword en toe het ek vir myself gevra: ‘Wanneer en vir wie kom die sodanige verlossing wat die dood kamtig bring?'” Lees die kosbare memoir deur PJ Philander wat Steward van Wyk met LitNet gedeel het.