’n Psigoanalitiese lees van die moeder-dogter-verhouding in radbraak deur Jolyn Phillips
“In die artikel word veral ondersoek ingestel na watter insigte ’n psigoanalitiese lees bied in ’n kritiese ontleding van die moeder-dogter-verhouding. Enkele insigte van postkoloniale kritici word ook betrek omdat kwessies soos identiteit en die subalterne ondervang word, wat beide belangrike kwessies in radbraak is.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed