Die behoefte aan suksesvolle rolmodelle vir skoolleiers in die sukkelende Suid-Afrikaanse onderrigstelsel dien as begronding van en motivering vir hierdie studie. In hierdie navorsing is waarderende onderhoude met ses onderwysers en sewe leerders van die Christelike en Nasionale Sekondêre Meisieskool Oranje gevoer om ? profiel van Emme-Lancia Veronique Faro – ? buitengewone voormalige hoofmeisie van die skool – saam te stel.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed