’n Ondersoek na skakeltolking as ’n kommunikatiewe tegniek vir tweedetaalverwerwing

“Skakeltolking is ’n informele, interaktiewe vorm van tolking wat plaasvind wanneer twee of meer gespreksgenote nie ’n gemene taal deel nie en tolkdienste verg om die kommunikasiegaping te oorbrug (Perez 2016).”