’n Ondersoek na faktore wat kaartjie-aankope vir gemeenskapsgebaseerde kinderteater beïnvloed: ’n kwalitatiewe benadering

“Die produksie en bemarking van regstreekse teater vir kindergehore is kompleks, aangesien daar meer as een besluitnemer ten opsigte van bywoning betrokke is, naamlik die ouer en die kind.”