’n Ondersoek na differensiële verstedeliking as ’n bydraende determinant in ruimtelikeontwikkelingsraamwerke

“Die effek en omvang van verstedeliking is gelyktydig divers en wesentlik en gryp die verbeelding van beplanners wêreldwyd, maar spesifiek in Afrika, aan (Dodman, Leck, Rusca en Colenbrander 2017:13).”