’n Ondersoek na die verklaring vir die komplekse verhouding tussen verbruikers se kwalifikasievlak en ervaring van gewonetaaldokumente

“In hierdie ondersoek word daar klem gelê op die behavioristiese aanname (binne die psigolinguistiek) dat hoe hoër iemand se kwalifikasievlak is hoe beter sal hulle prosesseringsmeganismes wees.”