’n Ondersoek na die gehalte van tegniese vertaling deur ChatGPT-4o
“Masjienvertaling en tegniese vertaling word onder die loep geneem deur ’n bondige bespreking te bied oor neurale masjienvertaling, KI-vertaling en ChatGPT as tegniese vertaler. Die funksionalistiese benadering as teoretiese uitgangspunt word bespreek, asook die vertaalopdrag, vertaaluitdagings en vertaaloplossings.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed