’n Netwerkperspektief op die gebruik koöperatiewe basisgroepe as tegniek om samewerking in afstandhoëronderwys te bevorder

“Hierdie tegniek kan daartoe bydra dat die groot gaping tussen die akademiese prestasie van afstand- en kontak-hoëronderwysstudente gekrimp kan word terwyl die studente vir toetrede tot die werksplek voorberei word.”