’n Lesersindruk: Converting missions – Carnarvon: A decolonial case study deur Izak C Potgieter
“Deur middel van hierdie publikasie plaas die skrywer die saak van kerke, kerklike verhoudinge en die grondkwessie opnuut in die kollig, veral omdat ’n hele aantal kerke gedurende die koloniale en apartheidstye aandadig was aan die onteiening van grond wat oorspronklik aan inheemse families en volkere behoort het.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed