’n Interaktiewe (digitale) blokkiesraaisel en ’n woordewar

  • 0

Hier is nog twee prettige kopkrappers vir jou genot.

’n Woordewar

’n Interaktiewe (digitale) woordewar, met woordeskat gebaseer op ruimtevaart. Gebruik die leidrade onderaan die woordewar en omkring die woorde (met jou muis) in die woordraaisel – vertikaal, horisontaal en skuins.

Die pdf-weergawe van die woordewar, met leidrade.

Die antwoordstel.

Algemene blokkiesraaisel, nommer 3

’n Interaktiewe (digitale) blokkiesraaisel wat op ’n slimfoon, tablet of dataprojektor gelaai, gelees en ingevul kan word.

Die pdf-weergawe van die blokkiesraaisel, met leidrade. Onderaan is ook die woorde wat gebruik is in hierdie blokkiesraaisel.

Die antwoordstel.

  • 0

Reageer

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Kommentaar is onderhewig aan moderering.


 

Top