’n Gebruiksgebaseerde beskrywing van Afrikaanse prefiksoïede

“In ’n konstruksie soos hond+mak is die letterlike betekenis van hond nog teenwoordig (‘so mak soos ’n hond’), maar in hond÷siek is dit duidelik dat hond÷ gegrammatikaliseer is en slegs die betekenis van ‘baie’ het.”