’n Fraksie van die US Woordfees in kiekies

Die US Woordfees oorrompel jou, smokkel met jou sinne en tart jou uithouvermoë. Agter die skerms is ’n enorme operasie. Op die verhoog is mense wat jou inspireer. Izak de Vries deel ’n aantal foto’s.