’n Fliekpleb se eendagervaring by die 2018 kykNET Silwerskermfees
“Diegene wat sê dat die Suid-Afrikaanse en veral die Afrikaanse vermaaklikheidsbedryf net ’n druppel in die emmer van die wêreldwye vermaaklikheidsbedryf is, is net suur. Die ywer, liefde, sorg, deursettingsvermoë, waagmoed en skeppendheid waarmee gehalteprodukte met ’n klein begroting gemaak word, is nie iets wat as niks afgemaak kan word nie.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed