’n Brief aan Wilhelm Knobel oor Wopko Jensma

“ék noem hom trae vis
en hang hom teen my muur:
my moeë gees swem ewe traag
deur stapels werk”