’n Bespreking van die verteller en verhalende elemente in Hammie deur Ronelda Kamfer, met ’n fokus op die onderskeidende ervarings van die spreker

“Die verhaal wat in die gedigte in Hammie vertel word, vorm as ’n geheel die beeld of metafoor. Dit gebeur omdat die verhaal op die voorgrond geplaas word. Dit skep dan die illusie dat die gedig die ervaring self is.”