’n Behind-the-scenes dialoog met die produksiespan van Barakat – family is a mouthful
“Unfortunately wassie vrystelling van die film uitgestel weens die coronavirus regulations. Maa kyk uit Kaapstad, Barakat kom op 28 Mei 2021 na ôs toe, net kôt na Labarang – miskien issit ’n excuse om die familie bymekaar te bring en ’n extended Labarang te het byrie baiscope!” Tasneem Daniels gesels met die PaperJet Films-span, Amy Jephta en Ephraim Gordon.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed