’n Begin: in gesprek met Cintaine Schutte en Carel Nel
“Ons groei as mense so tussen die speelvakke. So natuurlik gaan die stuk ook saam met ons groei. Met elke repetisie vind ons meer detail as vantevore. Dit laat ook toe dat die stuk bietjie meer gaan sit in ons bene.” Cintaine Schutte gesels met Maryke Roberts oor ’n Begin wat by die Vrystaat Kunstefees te sien is nadat dit verlede jaar by die Toyota Woordfees op Stellenbosch debuteer het.
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed