My wakkerwordpad saam met Abel Pienaar

“En vandag het die boek aangekom – ’n kosbare geskenk … Saam met – net ’n uur of wat daarna – die skokkende nuus van Abel se dood.”