My eerste Afrika-avontuur deur Riaan Manser vir lesers drie of 300, ’n lesersindruk

“Skaf hierdie boek vol lewe, waarhede en lag-tot-jou-maag-pyn-oomblikke aan. Dit sal ’n wenner in enige kerskous wees.”