Muse deur Jacques le Roux: ’n lesersindruk deur Louise Viljoen van Jeffreysbaai
“Emille vra vir Heidi om te poseer vir ’n figuurstudie en sy stem in. Daar ontstaan ’n sekere geneentheid tussen hulle. Maar kan dit tot iets diepers lei wanneer daar so ’n groot ouderdomsverskil tussen hulle is en hulle boonop elkeen voor baie moeilike uitdagings en keuses in hulle lewens te staan kom?”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed