Moraliteit en omstrede kwessies in jeugliteratuur: ’n beskouing oor Onderwêreld deur Fanie Viljoen
“Indien die onderwyser hierdie onderwerpe met sensitiwiteit hanteer, kan die lees van hierdie jeugverhale adolessentelesers by hulle medemens se ervarings betrek en terselfdertyd na oplossings vir hulle eie probleme begelei. Dusdoende kan leerders afsluiting vind van hulle eie probleme en kan die lig van hoop weer vir hulle aangesteek word.”
Copy and paste this URL into your WordPress site to embed
Copy and paste this code into your site to embed