Moord hier naby

“Moord is mos ’n vreeslike ding. Dit is skurke wat moor. As hulle inbreek en gekeer word. As kompetisie uitgeskakel moet word. As jy in jou eie bed wakker word en iemand ’n pistool voor jou kop hou, jou goed vat en dan skiet. Maar hierdie moord was anders.”